Hierdie plakkaat is ’n eenvoudige en duidelike visuele hulpmiddel wat 6 belangrike woordsoorte dek: selfstandige naamwoord, byvoeglike naamwoord, werkwoord, bywoord, voegwoord en voorsetsel. Die swartbord agtergrond gee dit ’n netjiese voorkoms, en elke woordsoort word kortliks verduidelik met ’n voorbeeldsin – ideaal vir taalonderrig of klaskamerversiering.
Beskikbaar as digitale aflaai.
Kontak ons gerus as jy dié plakkaat in ’n ander tema of uitgedruk en gelamineer wil hê.
Woordsoorte
R5,00Price


