Hierdie plakkaat is ’n nuttige verwysingshulpmiddel wat leerders bekendstel aan ses basiese woordsoorte. Met ’n vars groen agtergrond en eenvoudige uitleg, gee dit ’n kort beskrywing en voorbeeld van elke woordsoort (selfstandige naamwoord, werkwoord, byvoeglike naamwoord, bywoord, voegwoord envoorsetsel). Perfek vir die klaskamer, taalhoekies of hersieningsareas.
Beskikbaar as digitale aflaai.
Kontak ons gerus as jy dié plakkaat in ’n ander tema of uitgedruk en gelamineer wil hê.
Woordsoorte
R5,00Price


