Hierdie duidelike en professionele stel van 6 plakkate is ideaal vir die aanleer en inoefening van belangrike woordsoorte in die klaskamer. Die stel sluit plakkate in vir selfstandige naamwoorde, byvoeglike naamwoorde, werkwoorde, bywoorde, voorsetsels en voegwoorde. Elke plakkaat is ontwerp met ’n netjiese swartbord agtergrond en gebruik eenvoudige verduidelikings om dit maklik verstaanbaar te maak.
Beskikbaar as digitale aflaai.
Kontak ons gerus as jy die stel in ’n ander tema of uitgedruk en gelamineer wil hê.
Woordsoorte
R30,00Price


