top of page

Hierdie stel bestaan uit 4 plakkate wat die gebruik van voegwoorde in Afrikaans op ’n eenvoudige en gestruktureerde manier verduidelik.

  • Plakkaat 1–3 behandel die drie groepe voegwoorde, elk met ’n kort verduideliking en voorbeelde van tipiese voegwoorde uit daardie groep.

  • Plakkaat 4 bevat die titel "Voegwoorde" in ’n aantreklike ontwerp – ideaal vir die sentrum van jou taalmuur.  Die titel kan ook uitgeknip word rondom die ontwerp vir 'n treffende inpak.

Die swartbord agtergrond gee die stel ’n netjiese, kontrasterende voorkoms wat dit maklik maak om te lees én stylvol in enige klaskamer laat lyk.

 

Beskikbaar as digitale aflaai.


Kontak ons gerus as jy dié stel in ’n ander tema of uitgedruk en gelamineer wil hê.

Voegwoorde

R15,00Price

    @2025 NuSkool All rights reserved                                                                                                                                                                       NuSkool is a subsidiary of JEMZ Enterprises

    bottom of page