Die swartbord agtergrond gee die plakkaat ’n klassieke, netjiese voorkoms wat perfek pas in enige klaskamer. Die kontras tussen die donker agtergrond en helder teks en illustrasies maak dit maklik om te lees en professioneel om te vertoon. Hierdie styl boots die gevoel van ’n tradisionele bord na, met ’n moderne en visuele aanslag.
Beskikbaar as digitale aflaai.
Kontak ons gerus as jy dié stel in ’n ander tema of uitgedruk en gelamineer wil hê.
Verkleinwoorde
R15,00Price


