Hierdie helder en maklik leesbare plakkaat is ideaal om leerders te help om die basiese tydsvorme te verstaan. Met ’n skoon, wit agtergrond en kleurvolle uitleg verduidelik die plakkaat elke tyd duidelik en sluit dit ’n voorbeeld by elkeen in. Dis ’n wonderlike visuele hulpmiddel vir taalonderrig, klasversiering of hersiening.
Beskikbaar as digitale aflaai.
Kontak ons gerus as jy dié plakkaat in ’n ander tema of uitgedruk en gelamineer wil hê.
Tydsvorme
R5,00Price


