Hierdie plakkaat is ideaal om leerders te help om die basiese tydsvorme op ’n eenvoudige en visuele manier te verstaan. Die plakkaat het ’n netjiese swartbord agtergrond en verduidelik elke tyd kortliks met ’n voorbeeld vir elkeen. Dit is perfek vir klasmuurversiering, taalonderrig of as vinnige verwysingshulpmiddel.
Beskikbaar as digitale aflaai.
Kontak ons gerus as jy dié plakkaat in ’n ander tema of uitgedruk en gelamineer wil hê.
Tydsvorme
R5,00Price


