Hierdie stel bevat 9 prettige en treffende plakkate met algemene tussenwerpsels soos eina, oeps, ai, en meer. Elke plakkaat is ontwerp met ’n swartbord agtergrond wat die teks laat uitstaan en jou klaskamer ’n kreatiewe flair gee.
Die plakkate lyk ook besonders mooi as dit uitgeknip en op verskillende maniere rondom die klaskamer gebruik word, eerder as in vierkante vorm vertoon.
Beskikbaar as digitale aflaai.
Kontak ons gerus as jy dié stel in ’n ander tema of uitgedruk en gelamineer wil hê.
Tussenwerpsels
R25,00Price


