Hierdie stel bevat 9 prettige en uitdrukkingsvolle plakkate met algemene tussenwerpsels soos aitsa, oeps, ai, en meer. Elke plakkaat is ontwerp met ’n skoon wit agtergrond en is ideaal om leerders te help om tussenwerpsels in alledaagse taalgebruik te herken en te gebruik.
Die plakkate lyk ook pragtig as dit uitgeknip en kreatief rondom die klaskamer gebruik word, eerder as net in vierkante vorm vertoon.
Beskikbaar as digitale aflaai.
Kontak ons gerus as jy die stel in ’n ander tema of uitgedruk en gelamineer wil hê.
Tussenwerpsels
R25,00Price


