Hierdie stel van 5 plakkate is ’n uitstekende visuele hulpmiddel om die verskillende soorte sinne aan te leer: stelsinne, vraagsinne, bevelsinne en uitroepsinne. Elke plakkaat is ontwerp met ’n netjiese swartbord agtergrond, wat dit ideaal maak vir die klaskamer. Kort beskrywings en voorbeelde help leerders om vinnig elke soort sin te verstaan.
Beskikbaar as digitale aflaai.
Kontak ons gerus as jy dié stel in ’n ander tema of uitgedruk en gelamineer wil hê.
Soorte sinne
R15,00Price


