Hierdie stel van 5 plakkate help leerders om die verskillende soorte sinne te verstaan: stelsinne, vraagsinne, bevelsinne en uitroepsinne. Elke plakkaat is ontwerp in sagte pastelkleure met eenvoudige verduidelikings en voorbeelde wat grammatika op ’n toeganklike manier verduidelik.
Ideaal vir die klaskamermuur en om sinstruktuur op ’n vriendelike manier vas te lê.
Beskikbaar as digitale aflaai.
Kontak ons gerus as jy dié stel in ’n ander tema of uitgedruk en gelamineer wil hê.
Soorte sinne
R15,00Price


