Hierdie opvoedkundige plakkate help leerders om entrepreneursvaardighede soos beplanning en selfrefleksie beter te verstaan. Perfek vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) en projekgebaseerde leer, soos markdagaktiwiteite.
✅ SMART-doelwitte-plakkaat:
Leer leerders hoe om spesifieke, meetbare, bereikbare, relevante en tydsgebonde doelwitte te stel.
✅ SWOT-analise-plakkaat:
Help leerders om hul sterkpunte, swakpunte, geleenthede en bedreigings vir 'n projek of besigheid te identifiseer.
🖨️ Formaat:
Kan uitgedruk word tot A2-grootte (klein klasgroepe of muurplakkaat)
Digitaal bruikbaar in PowerPoint, Google Slides of slimbord-aanbiedings
Aandag-trekkende ontwerp op ’n wit of swartbord agtergrond
SMART doelwitte & SWOT analise
R10,00Price


