Hierdie kleurvolle wêreldkaart stel leerders bekend aan die kontinente en oseane op ’n prettige en visuele manier. Dit is ’n uitstekende hulpmiddel om kinders te help om die vorms en name van elke kontinent en oseaan te herken, en om te verstaan hoe alles bymekaar pas op ons planeet. Perfek vir klaskamer-mure of leesspasies!
Beskikbaar in Afrikaans of Engels en drukbaar tot A1-grootte. Jy kan ons ook kontak om dit professioneel te laat druk, lamineer en na jou toe laat stuur.
Kontinente van die wȇreld
R20,00Price


