Hierdie duidelike en praktiese plakkaat help leerders om die basiese beginsels van persoonlike higiëne te verstaan met benoemde prente van alledaagse higiëne-items en handelinge. Van tande borsel tot seep en sneesdoekies gebruik – elke konsep is maklik om te herken en ondersteun goeie klaskamerroutines.
Ontwerp met ’n netjiese swartbord agtergrond en pas perfek in enige moderne klaskamer.
Beskikbaar as digitale aflaai.
Kontak ons gerus as jy die plakkaat in ’n ander tema wil hê.
Persoonlike Higiëne
R5,00Price


