Hierdie opvoedkundige stel bestaan uit drie sagte en aantreklike plakkate wat leerders help om liggaamsdele te benoem. Een plakkaat wys ’n seun, een ’n dogter, en die derde dui links en regs van die liggaam aan – alles in kalm pastel kleure.
Perfek vir Grondslagfase-klaskamers, Lewensvaardigheid-lesse of vroeë leerhoeke.
Beskikbaar as digitale aflaai.
As jy hierdie stel in ’n ander tema wil hê, kontak ons gerus.
My Liggaam
R15,00Price


