My Liggaam Plakkaatstel – Swartbord Tema (Digitale Aflaai)
Hierdie opvoedkundige stel bestaan uit drie duidelike en aantreklike plakkate wat leerders help om liggaamsdele te benoem. Een plakkaat wys ’n seun, een ’n dogter, en die derde dui links en regs van die liggaam aan – alles in ’n netjiese swartbord tema.Ideaal vir Grondslagfase-klaskamers, Lewensvaardigheid-lesse of leerhoeke.
Beskikbaar as digitale aflaai.
As jy hierdie stel in ’n ander tema wil hê, kontak ons gerus.
My Liggaam
R15,00Price


