Hierdie stel van 5 plakkate verduidelik die verskillende meervoudreëls op ’n duidelike en leerdervriendelike manier. Elke plakkaat fokus op ’n spesifieke reël en sluit eenvoudige verduidelikings, voorbeelde en helderkleurige illustrasies in wat dit ideaal maak vir visuele leer. Die kleurvolle agtergronde maak die plakkate lewendig en ’n vrolike toevoeging tot enige klaskamer.
Beskikbaar as digitale aflaai.
Kontak ons gerus as jy die stel in ’n ander tema of uitgedruk en gelamineer wil hê.
Meervoude
R15,00Price


