Hierdie stel bestaan uit 5 plakkate wat die belangrikste reëls vir meervoude op ’n eenvoudige en kleurvolle manier verduidelik. Elke plakkaat fokus op ’n spesifieke meervoudreël en bevat duidelike voorbeelde met helderkleurige prentjies wat dit visueel interessant en maklik verstaanbaar maak vir leerders. Die swartbord agtergrond gee die plakkate ’n netjiese, professionele voorkoms vir enige klaskamer.
Beskikbaar as digitale aflaai.
Kontak ons gerus as jy die stel in ’n ander tema of uitgedruk en gelamineer wil hê.
Meervoude
R15,00Price


