Hierdie stel van 2 plakkate wys duidelike prente en name van verskillende liggaamsdele – ideaal vir jong leerders en taalontwikkeling.
Elke liggaamsdeel word uitgebeeld met ’n helder prentjie teen ’n stylvolle swartbord agtergrond, perfek vir klaskamergebruik en maklike herkenning.Beskikbaar as digitale aflaai.
Op soek na ’n ander tema? Kontak ons gerus!
Liggaamsdele - 2 swartbord plakkate
R10,00Price


