Hou dinge eenvoudig en duidelik met hierdie stel van 2 bladsye klaskamerreëls op ’n klassieke swartbordagtergrond. Elke reël is kort, positief en maklik verstaanbaar – ideaal om leerders te help verstaan wat van hulle verwag word in ’n ondersteunende leeromgewing.
Geskik vir enige laerskoolklas. Kan tot A2-grootte gedruk word.
Benodig jy 'n ander uitleg of tema? Kontak ons gerus.
Klaskamerreëls
R5,00Price


