Hierdie helder en leerinformatiewe stel bestaan uit twee plakkate wat leerders bekendstel aan hul basiese regte en die verantwoordelikhede wat daarmee saamgaan. Die kleurvolle ontwerp maak dit maklik om te verstaan en ideaal vir klaskamerbesprekings of muurversiering.
Beskikbaar as digitale aflaai.
As jy hierdie stel in ’n ander tema of taal wil hê, kontak ons gerus.
Kinderregte & Verantwoordelikhede
R10,00Price


