Hierdie stel van 2 plakkate is ideaal om leerders bekend te stel aan die gebruik van hoofletters en leestekens, en om dit op ’n eenvoudige manier te hersien. Elke plakkaat bevat basiese reëls en voorbeelde in ’n netjiese uitleg teen ’n stylvolle swartbord agtergrond – perfek vir enige klaskamer.
Beskikbaar as digitale aflaai.
Kontak ons gerus as jy dié stel in ’n ander tema of uitgedruk en gelamineer wil hê.
Hoofletters & Leestekens
R10,00Price


