Hierdie duidelike en aantreklike plakkaat met ’n swartbord tema help leerders om verskillende emosies te benoem en te herken deur gebruik te maak van eenvoudige, herkenbare prente. Elke emosie word benoem en ondersteun die ontwikkeling van emosionele bewusheid en woordeskat.
Ideaal vir Lewensvaardigheid-lesse, emosionele kontrolehoeke of klasmuurversiering.
Beskikbaar as digitale aflaai.
Wil jy dit in ’n ander tema hê? Kontak ons gerus.
Hoe voel jy?
R5,00Price


