Hierdie sagte en uitnodigende pastel-tema plakkaat help leerders om verskillende emosies te benoem en te herken, met behulp van duidelike en herkenbare prentjies. Elke emosie word duidelik gemerk en ondersteun die ontwikkeling van emosionele bewusheid en woordeskat.
Ideaal vir Lewensvaardigheid-lesse, rustige hoekies of klasmuur-versiering.
Beskikbaar as digitale aflaai.
Wil jy dit in ’n ander tema hê? Kontak ons gerus!
Hoe voel jy?
R5,00Price


