Hierdie stel van 5 plakkate leer leerders belangrike woorde soos asseblief, dankie en jammer op ’n eenvoudige en visuele manier aan. Elke plakkaat het ’n kort goeie maniere-woord en ’n gepaste, kindervriendelike prentjie – alles op ’n klassieke swartbord-agtergrond wat in enige klaskamer mooi sal pas.
Kan tot A2-grootte gedruk word.
Wil jy spesifieke woorde of ontwerpe hê? Kontak ons gerus.
Goeie maniere
R10,00Price


