Leer kinders van respek en vriendelikheid met hierdie sagte stel van 5 plakkate. Elke plakkaat wys ’n eenvoudige goeie maniere-woord (soos asseblief, dankie, jammer) met ’n bypassende, kindervriendelike prentjie. Die pastel-agtergronde in verskillende kleure bring rustigheid en warmte in die klaskamer.
Ideaal vir Grondslagfase-klaskamers en kan tot A2-grootte gedruk word.
Wil jy spesifieke woorde of ontwerp hê? Kontak ons gerus.
Goeie maniere
R10,00Price


