Hierdie stel van 4 plakkate wys die getalname en getalle op ’n klassieke swartbord-agtergrond. Die rustige ontwerp bevorder leer en pas perfek by enige Grondslagfase-klaskamer.
Plakkate kan tot A2-grootte gedruk word.
As jy ’n spesifieke tema of taal verkies, is jy welkom om ons te kontak.
Getalname
R10,00Price


