Hierdie pragtige stel van 4 plakkate in sagte pastelkleure wys die getalname en getalle op ’n duidelike, kindervriendelike manier. Dit is ideaal vir Grondslagfase-klaskamers en help leerders om getalle en name met mekaar te verbind – terwyl dit ook jou klas ’n stylvolle voorkoms gee.
Elke stel kan tot A2-grootte gedruk word.
Op soek na ’n spesifieke tema of taal? Kontak ons gerus – ons help graag!
Getalname
R10,00Price