Hierdie interessante plakkate help leerders om te verstaan hoe hulle hul liggame kan versorg, met behulp van duidelike prente en eenvoudige konsepte.
Een plakkaat wys algemene dinge wat met die liggaam kan gebeur (soos neusbloedings of snyplekke), en die ander een wys voorwerpe wat ons gebruik om onsself te versorg – soos pleisters, sneesdoekies en seep.Perfek vir Lewensvaardigheidlesse en higiëne gesprekke.
Beskikbaar as digitale aflaai.
As jy dit in ’n ander tema wil hê, kontak ons gerus!
Ek pas my liggaam op - 2 kleurvolle plakkate
R10,00Price


