Hierdie EMS-plakkate is ideaal vir gebruik tydens Entrepreneursdag in Kwartaal 3. Elke plakkaat is helder en kleurvol ontwerp en beskikbaar op óf 'n wit óf 'n swartbord agtergrond — kies die styl wat die beste by jou klaskamer pas.
🖨️ Plakkate kan tot en met A2-grootte gedruk word.
EBW plakkate Kwartaal 3
R35,00Price


