Hierdie stel van 4 plakkate fokus op dubbelklanke. Elke plakkaat bevat verskeie voorbeelde van woorde waarin die spesifieke klanke voorkom, en sluit duidelike prentjies in om die begrip visueel te versterk. Die swartbord agtergrond sorg vir ’n netjiese en leesbare voorkoms, perfek vir foniese leer en klankontwikkeling. Hierdie stel is ideaal vir grondslagfase-onderrig, leeshoeke of klaskamerverwysing.
Beskikbaar as digitale aflaai.
Kontak ons gerus as jy die stel in ’n ander tema of uitgedruk en gelamineer wil hê.
Dubbelklanke
R10,00Price


