top of page

Ondersteun liggaamsbewustheid en woordeskatontwikkeling met hierdie opvoedkundige stel van 3 plakkate, elk met duidelike benoeming van verskillende liggaamsdele op 'n prettige en leerondersteunende manier.
’n Woordeskatplakkaat oor My Liggaam is ook ingesluit – ideaal vir herhaling, klasbesprekings of leerhoeke.

Hierdie stel het ’n sagte en vriendelike pastel tema, perfek vir ’n rustige en verwelkomende klaskamer.
As jy graag die plakkate in ’n ander tema wil hê om by jou klasdekor te pas, kontak ons gerus – ons pas dit graag vir jou aan!

Die Liggaam - 3 pastel plakkate

R15,00Price

    @2025 NuSkool All rights reserved                                                                                                                                                                       NuSkool is a subsidiary of JEMZ Enterprises

    bottom of page