Hierdie stel bestaan uit 2 kleurvolle plakkate wat die konsepte van antonieme (woorde met teenoorgestelde betekenisse) en sinonieme (woorde met dieselfde of soortgelyke betekenisse) op 'n helder en leerdervriendelike manier verduidelik. Elke plakkaat bevat eenvoudige definisies en duidelike voorbeelde – perfek vir die klaskamer.
Beskikbaar as digitale aflaai.
Kontak ons gerus as jy hierdie stel in 'n ander tema of uitgedruk en gelamineer wil hê.
Antonieme & Sinonieme
R5,00Price


